TYDELIK Kort Film (2019)

Die #TYDELIK Kort Film is n film wat geskryf is deur ons eie bemarkings bestuurder Carmen Kruger. Ons het saam die Bright Light Film Academy Wonderboom Kampus aan die Kort Film gewerk. Die kort film gaan oor n outjie (Johan) wat op n meisie (Emma) verlief is. Emma en haar vriendin Nikki dink dat Johan gay is en wil vir hom n outjie (Chris) kry. By Emma se hokkie wedstryd loop dinge lelik skeef tussen Johan en Chris. By die dans vra Chris omverskoning vir Johan en se dat Emma die rede was vir alles maar Johan kon nie verstaan wat hy bedoel nie. Net voor Johan kon vra daag Emma en Nikki op en gesels met Johan en hulle besluit om te gaan dans. So rukkie later besluit Emma en Johan om varslug te gaan kry en te praat. Op die einde van die dans praat Johan met Emma en vertel haar hoe hy oor haar voel. Sy voel dieselfde en n nuwe liefdes verhouding word gevorm. 


Gaan kyk die Kort Film vandag nog:

https://youtu.be/8mF89kNoGbs



Comments

Popular posts from this blog

Theo Nel Maak Golwe In Afrikaanse Musiek Met Debuut Album

Jong Tiener Bereik Groot Hoogtes

Rea le Roux stel 4de album bekend.